CHANGE IN SCHOOLBAG RULES FOR 2020
The official Parow schoolbag is compulsory for all Gr 8 – 9 learners from January 2020. Grade 10-12 learners MUST use a black Karrimore bag.
It is very important that these rules are adhered to:
Bags may only be black.
Only the Karrimore logo may appear on the bag.
Die amptelike Parow skooltas is verpligtend vir alle Gr 8 – 9 leerders vanaf Januarie 2020. Gr10 – G12 leerders MOET die swart Karrimore sak gebruik.
Die volgende reëls moet nagekom word (Gr 10 – 12:
Sakke mag net swart wees. Slegs die Karrmore handelsnaam mag op die sak verskyn.